Modulekode | JMG 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ‘n Intensiewe studie van die effektiewe gebruik van onderrigmedia, die vervaardiging van modelle, die verduideliking en onderrig van problematiese teoretiese en praktiese geografiese aspekte en begrippe, praktiese werk, die implementering van GIS in die onderrig van Geografie, die ontwerp van sinvolle klas- en huiswerkaktiwiteite, assessering, die kuns van lesaanbieding en die voorbereiding en aanbieding van mini-lesse met ‘n duur van 18 minute. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App